Lewendehawe identifikasie in Hammanskraal streek. 





 




Die diere hierbo is ge-identifiseer en geregistreer op die GMPBasic® lewendehawe bestuurssisteem. Hierdie inligting kan aan die staatsveeartseny kantore deurgestuur word vir toekomstige gebruik. Hierdie kan behulpsaam wees met die outomatisering van diere beweging asook elektroniese diere permitte. Die kan ook bydra tot die beskerming van die hele bedryf met betrekking tot Bio-sekuriteits aspekte in die toekoms.

Farmers or other prospective buyers can now insist on knowing the live-mass of the animals before the auction occurs. Animals can now be weighed "in" so that potential buyers know what the real mass of an animal is that they will be bidding on. This information can now be updated to a GMP software package at the auction or viewed via a webbrowser on a cell phone by an authorised user.

Vir verifikasie doeleindes moet all mikroskyfies toegedien word onder die toesig van geregistreerde Suid Afrikaanse veearts. Die besonderhede van die veearts word in die Treatment / Procedure menu van die GMPBasic® dsisteem teenoor elke dier se nommer individueel gelaai selfs as dit n groep diere is teen elk se unieke oorplaatjie nommer.

 

Support from GMPBasic TM 

Verkeerde nommers word gou uitgewys en gebruikers wat verkeerde nommers toevoeg word hiermee gehelp om sulke foute te korrigeer.

-------------------

Dorper Auction Page Enquiries 

Cell +27 83 630 7181

-------------------

 

 

Aanwending van beide die visuele GMPTAG en n mikroskyfie

 

Mikroskyfie koppeling aan 'n dier se profiel

Die GMP ID Tag kan bydra tot die vermindering van veediefstal by veilingskrale en diesmeer deurdat elke dier 'n eie unieke ID tag identifikasie bevat.

Die mikroskyfie kan enige plek subkutaan op die dier se liggaam geplaas word. Die eienaar of beampte teken in die sisteem aan waar die ligging van die mikroskyfie is.

Slegs mikroskyfies wat by ICAR geregistreer is hoort gebruik te word. Die mikroskyfie vervaardigerskode word ook by ICAR op rekord gehou. Die mikroskyfie se besonderhede word ook in die GMP databasis gestoor teenoor die dier se profiel en kan deur gemagtigde outoriteite besigtig word. Die is ook om veediefstal te help bekamp.

Afslaers wat hul dienste hier wil adverteer op die webtuiste kan navraag by die e-pos hieronder doen.

Afslaers of veeartse wat meer wil weet oor die funksionaliteit is welkom om ons te kontak

-------------------

Auction Page

-------------------

Contact Us