Vinnige Inligting                  AFRIKAANS


 
1. ---------------------------

Vinnige inligting

Nuutste sagteware weergawe

Datum Ge-Publiseer: 2011/12/09

*Taal : Engels

*Aflaai grootte word bepaal deur spesifieke aflaai komponente.

Ondersteunde bedryf sisteme: 
Windows 2000; Windows 2000/3 Server; Windows XP, Vista, Windows 7
Vista en Windows 7 mag dalk moeiliker installeer a.g.v hul ekstra sekuriteits vlakke.
Vir hulp Kontak GMP:

Prosesseerder:  1 GIG MHz (P III) +

Harde skyf:  Kies n hardeskyf met n minimum van 5G vry spasie

Ram:  1 Gig +


2.
---------------------------

Voorvereistes


3. ---------------------------

Die volgende sagteware pakette moet ge-installeer word op u rekenaar voordat u die GMPBasic ™ op u rekenaar installeer. Hierdie voorvereistes is almal gratis aflaaibaar. U kan verifieer of hulle reeds ge-installeer is deur die volgende::


4. ---------------------------

1. Kliek Start op die "taskbar"

2. Selekteer "Control Panel" van die "menu"

3. Kliek Add/Remove Programs

4. Indien enige van die programme ge-installeer is op u rekenaar sal hulle hier gelys wees.
Indien nie, laai die volgende installasies onder af.

Indien die plaaslike internet konneksie te stadig is, kan u die GMPBasic  met die komponente teen n bekostigbare bedrag op n CD gekoop word vir vinnige installasie.

Installasie Gids    (Installation Guide)


(Termes & Kondisies geld vir gebruik van die GMPBasic program)


5. ---------------------------

Windows drywers en sequel databasis platvorms vir GMPBasic sagteware

 

Stap 1.   .Net Framework 3.5

 

Step 2.

A. Microsoft SQL Express - 32 bit  

Of

B. Microsoft SQL Express - 64 bit



(sodra die "link" hierbo geselekteer is kies een van twee opsies 1. Run (installeer direk in u masjien in),  2. Save (vir swak internet konneksieS)  "Download" die daarna in u rekenaar in
)

 

Stap 3.

GMPBasic Program Aflaai

GMPBasic v 1.5.13 Volle weergawe

U  kan vir ondersteuning skakel na:

083 643 5456   or
083 293 9858   or
083 630 7181

(Indie u n NUWE GEBRUIKER is sal u die volgende Stappe 1.  -   Stap 3.) moet aflaai en installeer.

Selekteer "Save" wanneer u deur die program gevra word en "save" die aflaaibare l๊er in u rekenaar.)
Daarna moet u die "extract and open / run the setup file" opsie op die l๊er gebruik.

------------------------------

 

 


 
6. ---------------------------

Wanneer u die desktop ICON van GMPBasic geselekteer het moet die EERSTE keer se registrasie bladsye ingevul word. Vorige gebruikers moet nie weer die opsie herhaal nie. Hul data word vanaf hul "backup" files terug in die GMPBasic program ingetrek. Selekteer weer die GMPBasic ICON. Nou sal u n 4 seksie sleutelkode moet intik.

Gebruikers wat internet konneksie het moet die "MANAGEMENT" opsie selekteer. Hierna moet die "Renew GMPBasic license" opsie gekies word. Plaas u "user name" en "password" in die spasie aangedui. Volg die opsies deur na die volgende afdeling. Selekteer die no 1. "internet license renewal" opsie. Wees asseblief geduldig, hierdie proses neem n paar minute om te voltooi. Wanneer die lisensie hernuwing voltooid is, maak al die opsies toe. Selekteer weer die GMPBasic ikon op die DESKTOP, vul u "user name" en "password" in.
Hierna behoort u die GMPBasic program te kan gebruik. Lees deur die "help file" of kontak support vir hulp om "SETUP" ens. te help.


Opgradering installasies benodig nie weer dat STAPPE 1-2 herhaal word nie.

Gereelde program verbeteringe word aan die program verrig.
Verseker dat u op ons e-pos lys kom sodat ons u hiervan in kennis kan stel.

GMP support - Verskaf asseblief besonderhede hoe om die sagteware aan te koop


7. ---------------------------

Applikasie aflaai

Verseker dat indien u rekenaar deel is van n klein of groot besigheid, regering of ander instansie rekenaarnetwerk dat u netwerk u toelaat om die applikasie op u rekenaar te laai. Verskeie besighede het "FIREWALL" protokols in plek wat keer dat sagteware afgelaai mag word van die internet.

Indien u onseker is hoe die installasie moet geskied, lees gerus deur die stap vir stap inligtingsblad


8. ---------------------------

Sou die "download" aksie via INTERNET te lank neem is die volgende opsie die beste om te volg.

n CD weergawe wat vinnig installeer is beskikbaar vir aankope vanaf GMP ondersteuning
Die CD is beskikbaar teen n koste van R195.00 ( BTW & posgeld uitgesluit ) in Suid Afrika, Lesotho, Swaziland, Botswana, Zimbabwe, Namibia ( Namibia boere wie lewendehawe uitvoer na Suid Afrika )


9.
---------------------------


GMP ondersteuning

Ondersteuning en navrae  

Cell +27 83 630 7181

------------------------------