AFRIKAANS

Vraag:
 Hoekom die GMPBasic naspeurbaarheid sisteen gebruik ?

Birds and Parrots

Stelling:
Die wêreld is n krimpende omgewing vir diere in die natuur.

Deur die gebruik van die 'GMP' sisteem,
sal u data bydra tot n Wêreld Sentrale Databasis.

Dit beteken dat u diere: gedomestikeerde of ge-
lisensieerde wilde diere NASPEURBAAR sal word

Vrae:
Wat beteken naspeurbaarheid ?

IDEXX Vet Laboratories

Antwoord:
Elke dier in u eienaarskap of besitting behoort UNIEK
ge-identifiseer word.

Daar is verskeie merkers en gereedskap beskikbaar in die mark:-

a. DNS
b. Fotos
c. Visuele, nie herbruikbare plastiese plaatjies,
   metaal plaatjies
d. Mikroskyfie inplantate

In die GMP sisteem, word baie van die merkers
gebruik.

Die GMP sisteem maak gebruik van n unieke, ge-patenteerde kode struktuur wat as ANKER nommers gebruik word in die sisteem vir:

- Lewendehawe,
- Voëls,
- Geselskapdiere, 
- Wilde diere (wild)
- Eksotiese diere

------------------------------

Birds and Parrots











Neem n mooi foto of twee van u voëls en plaas dit teenoor die voëls se GMPBasic ® rekords

Hierna kan die inligting opgelaai word van u rekenaar na die GMP sentrale databasis.

Met n gebruikers lisensie, sal u die dier se data kan besigtig, vir vriende, u veearts, by n skou of veiling aan die voornemende eienaar kan illustreer ens.

------------------------------

GMPBasic ® - sagteware vir die bestuur van  - katte, honde, perde, voels, beeste, skape, bokke, volstruise, varke, - Afstand ondersteuning moontlik

------------------------------

GMPBasic ® Sagteware aflaai

------------------------------

GMPBasic ® Eienskappe:

- Diereunieke ID
- Diere EIENAARSKAP
- Diere GESONDHEID
- Publieke GESONDHEID
- Diere BEWEGING
- Plaaslike HANDEL
- Internasionale HANDEL
- Kalender Beplanner
- Skoue / KOMPETISIES
- Diere KWALITEIT
- Bio SEKURITEIT op die plaas en verder
- Dierlike produk
NASPEURBAARHEID
- PRESISIE beplanning
- PRESISIE bestuur

Verifieër die dier se nommer

Die GMP HR Kode is geregistreer om in die GMPBasic ® sentrale databasis sisteem gelaai te word. Hierdie nommer is uniek en individuele nommers per dier bevat is ge-patenteer en onder handelsmerk beskerming en kopiereg beskerm.

Die GMP kodes is gestandardiseerd om:

- prakties
- toeganklik te wees
-
bekostigbaar te wees vir die kat / dier eienaar.

Die nommers word vanaf die sentrale databasis aan die eienaar gelewer. Hierdie identifikasie unieke nommer kodes is ook vir spesifieke redes gestandardiseerd.

Vir verdere besonderhede oor hoe u in die nuwe wereldstandaard van diere identifikasie en handeldryf kan deelneem, kontak asseblief vir :

------------------------------

Contact - Bird Info

 


 

- Sagteware Eienskappe -

Registreer as n gebruiker, stel jou besonderhede op.
Registreer jou eiendom adres (diere se adres) .
Registreer elke VOЁL se GMP kode en n MIKROSKYFIE.
Neem n DNS monster van die voëls deur u veearts wat ook die proses verifieer.

           Microchip Implant                

RFID stoklesers om die MIKROSKYFIE implant te lees aan in die GMPBasic ® sagteware sisteem te plaas

Mikroskyfie implantate kan saam met n verskeidenheid van identifikasie opsies soos fotos en DNS in die GMPBasic® diere bestuur en naspeurbaarheid program gebruik word

Registreer die voël se besonderhede.
Registreer die prosedures of medikasies toegedien.

Registreer roetine prosedures wat toegedien is b.v.In-entings, ontwurming, ektoparasiet behandelinge, bloed toetse
Regisreter die status van diere b.v. aktief, kwarantyn, dood, verkoop) (active, quarantine, dead, sold etc

Geboorte Status - Koppel aan vroulike en manlike teelpare
Moer / Vaar      (Dam / Sire status)

Voëls se besonderhede en beweging besonderhede
GDT (ADG) - Geboorte tot speen - Gewigte gemeet

Verandering van eienaarskap (verandering van lokaal)

Veeartse kan hul kliente se voëls se toetse soos b.v. Psittakose (Bek en Veersiektes), DNS geslags bepaling ens. d.m.v IDEXX deur die internet na hul kliente se GMP sagtewares te stuur. Die inligting en prosedures is tot die voordeel van alle voël telers deur gesondheids toetse wat beskikbaar gestel word aan die nuwe eienaars.

Ondersteuning van: support from GMPBasic TM 

Die GMPBasic sagteware het n verskeidenheid van lisensie opsies.
Die is om die verskeidenheid van diere groepe te akkommodeer.

Voëltelers en voëleienaars
Die gebruikers laai die sagteware af of koop n DVD bevattende die sagteware.
Sodra die sagteware ge-installeer is op die rekenaar koop die gebruiker n AKTIVERINGS sleutelkode  van GMP om die MIKROSKYFIE afdeling te gebruik en n UNIEKE rekenaarkode vir elke voël, uitgereik van die sentrale databasis vir :

    -Voëls
    -Perde
    -Katte
    -Honde
    -Reptiele ens.

Huidige sagteware lisensie fooi:

Jaarlikse Aktiveringsleutel = R250.00 (BTW uitgesl.)
Eenmalige - Individuele GMP kode per dier = R20.00 (BTW uitgesl.)
  
Die program en sisteem eienskappe word op n gereelde basis verbeter. U positiewe terugvoering en kommentare sal waardeer word.

Wie is gebruikers van GMPBasic

Al die MIKROSKYFIE bladsye sal gereelde verbeteringe ondergaan met inligting, tegniese inligting en relevante nuus.

Mikroskyfie skandeerder (RFID leser)

Voorbeeld van n Handleser vir mikroskyfies.
Maak seker dat die leser 'ALLE' mikroskyfies kan lees of dat die skyfie leesbaar is deur alle lesers  

         
n RFID stokleser wat sommige mikroskyfies kan lees 

n RFID hand skandeerder en stokleser om MIKROSKYFIE nommers mee te lees en in die GMPBasic ® sagteware sisteem in te trek

------------------------------

------------------------------

Die GMP Kode vir MIKROSKYFIE bestuur is bruikbaar vanaf die eerste dag van geboorte en kan teenoor die dier se rekords gevoeg word in die GMPBasic ® sisteem.

------------------------------

Neem deel aan die wreldwye aksie om voëls, wild en ander dierlike stropery asook onwettige handel tot n einde te bring - Wereldwyd !!

 

support@gmpbasic.co.za

 

------------------------------