AFRIKAANS

Ons wens alle gebruikers van die GMP sisteem n voorspoedige, suksesvolle & gesonde 2012 toe.

Mag ons deel word van u besigheids oplossings met een of meer van ons produkte se bydrae tot u sukses.

Moet nie huiwer om ons te kontak met u navrae nie.

Lewendehawe

GMPBasic sagteware

Visuele oorplaatjies

EID oorplaatjies

2 D skandeerder

RFID Lesers

------------------------------

Perde

Katte

Honde

Geselskapsdiere SW     

Mikroskyfies                           

------------------------------

Herkouer Wild

Karnivore

Voeels, Reptiele,

Voels, Reptiele SW

Mikroskyfies

 

"Allflex" Nguni Kalf :

A tagged calf                                  A cow and calf

------------------------------

 

 


Hierdie is n revolusionere unieke rekenaar sagteware applikasie met n alles-in-een program.

Gebruikers kan n groot verskeidenheid van diere op een program bestuur: lewendehawe, geselskapdiere, wild, voeels en eksotiese diere.
Die sisteem akkommodeer data berging in die sentrale databasis. Hierdie program kan beide sonder of met internet konnektiwiteit werk.

------------------------------

Daar is twee gebruikers lisensie modules:

1. een vir lewendehawe wat d.m.v visuele oorplaatjies bestuur word en kan ook aangevul word d.m.v EID oorplaatjies
2. die ander vir diere wat d.m.v mikroskyfies gemerk word

------------------------------

 

Tagged CattleBrahman CattleGoatsKidsSheep - DorpersOstrich ID

Bestuur jou vee b.v. beeste, skape, bokke, varke en volstruise in GMPBasic ®

Ons doelwit is om u by te staan met n kwaliteit bestuursstelsel vir u lewendehawe bestuur 

Die GMPBasic ® sisteem is doodeenvoudig ligjare voor enige ander soortgelyke beskikbare programme.

In die toekoms glo ons sal alle lewendehawe op die GMPBasic ® bestuursprogram bestuur word.

Die program wat vir u werk en waarde terug besorg !!

------------------------------

 

Microchip your Cat

Hou rekords van jou perde, honde en katte se teel aksies, behandelinge, prosedures en vele meer !!

------------------------------


Microchip for WildlifeCrocodile IdentificationDNA and MicrochipAmazon Macaw

Wend een of meer identikasie mikroskyfies plus die DNS monsters van elke dier teenoor die uneke ge-patenteerde GMPTAG kode op die sentrale databasis.

Die sisteem behartig al die bogenoemde diere tipes in een sagteware program.

------------------------------